Skip to content

Solidariteit sê afleggings word veroorsaak deur die ANC-geleide regering se swak bestuur [KLANK]

# Solidariteit sê die ANC-geleide regering se mislukkings is die oorsaak van grootskaalse afleggings in verskeie sektore. Die vakbond sê in sy jongste verslag afleggings raak regstreeks of onregstreeks reeds meer as 350-duisend mense. Solidariteit se hoofsekretaris, Gideon du Plessis, sê afleggings in die mynbousektor kan toegeskryf word aan hoë insetkoste weens elektrisiteitstariewe en swak spoorvervoer. Hy sê bydraende faktore vir die motorvervaardigingsbedryf is ʼn ongunstige handelsklimaat en politieke onsekerheid:

AFR PlessisOnRetrenchments