# Die Vryheidsfront Plus sê president Cyril Ramaphosa het misluk met sy 2019-belofte dat alle skole teen 2025 internet en rekenaartablette sal hê. Volgens die party, is ongeveer 16-duisend skole steeds nie aanlyn nie, wat baie leerders, veral in plattelandse gebiede, sonder toegang tot digitale onderwys laat. Corné Mulder van die VF-plus kritiseer die ANC dat dit die sakeman Elon Musk se aanbod om vyf-duisend skole gratis met Starlink aan die internet te koppel, van die hand gewys het:
VF Plus sê Ramaphosa se belofte van internet aan skole is nie vervul nie [KLANK]
AFR MulderOnPromises