Skip to content

DA waarsku dat Gauteng-inwoners se gesondheid in gevaar is oor luggehalte-moniteermislukkings [KLANK]

# Die DA in Gauteng het sy kommer uitgespreek oor foutiewe luggehaltemoniteringstasies wat die gesondheid van inwoners in gevaar stel. Slegs 13 van die 31 stasies is in volle werking terwyl agt stasies tussen 500-duisend-rand en 800-duisend-rand per kwartaal benodig vir herstelwerk. Leanne de Jager van die DA sê tien stasies is sedert 2015 dormant omdat die department se begrotingsmislukkings gesondheidwaarskuwings keer, wat gemeenskappe aan gevaarlike besoedeling blootstel:

AFR-DeJagerOnAir