Skip to content

Nasionale Paroolhersieningsberaad is keerpunt vir die regstelsel [KLANK]

# Die Departement van Korrektiewe Dienste sê die komende Nasionale Paroolhersieningsberaad sal ‘n keerpunt vir Suid-Afrika se strafregstelsel wees. Baie burgers glo die land se paroolstelsel leun te veel oor na oortreders en die behoeftes en stemme van slagoffers word dikwels oor die hoof sien. Die departement se woordvoerder, Singabakho Nxumalo, sê parool is ten diepste ‘n toets of rehabilitasie suksesvol was en of herintegrasie by die samelewing veilig en volhoubaar bereik kan word:

ENG SingabakhoonSummit