# Die Gautengse regering sê die DA se aantyging dat die administrasie noodsaaklike infrastruktuur vewaarloos, is nie net onakkuraat nie, maar is ook ‘n geringskatting van die omvattende werk wat gedoen word om stelselmislukkings aan te spreek. Die DA in Gauteng sê noodsaaklike infrastruktuur, insluitend paaie, hospitale, skole en elektrisiteitsubstasies, is verwaarloos en aan verval oorgelaat. Die provinsiale regering se woordvoerder, Elijah Mhlanga, sê ‘n hoeksteen van premier Panyaza Lesufi se 13-puntplan vir Gauteng is die herstel van gebrekkige infrastruktuur:
Gauteng regering sê die DA se bewerings oor verwaarloosde infrastruktuur is misleidend [KLANK]
ENG ElijahonDAStatement