# Kaapstad sê die opknapping en opgradering van hoëmas-straatligte in Khayelitsha vorder goed. Tydens die projek word openbare beligting in die gebied opgeknap en met LED-ligte vervang. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê hulle is opgewonde oor die werk in Khayelitsha, waar die metro net in die laaste boekjaar reeds meer as 7,5-miljoen-rand aan opknapping bestee het:
Khayelitsha kry R10-miljoen vir opgradering van hoëmas-straatligte [KLANK]
ENG XantheaonRefurnishments