Skip to content

Gebreekte rioolpyplyn in Delft teen koste van R1,44-miljoen herstel [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê die gebreekte rioolpyplyn in Tambotiestraat, Delft-Suid, is teen ‘n koste van 1,44-miljoen-rand herstel. Die ingestorte veselsementpyplyn is 4,2 meter diep onder die grond. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê dienste is nou ten volle vir meer as vyfduisend huishoudings en drie skole herstel:

ENG ZahidonReinstates