Skip to content

Forum sê Christengemeenskap nie verward deur hofbeslissing dat mans hulle vrouens se vanne kan aanneem nie [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christelike Forum sê die Christelike gemeenskap is nie verward deur die Konstitusionele Hof se uitspraak wat toelaat dat mans wettig hul vrouens se vanne kan aanneem nie. Die hof het bevestig dat afdelings van die Wet op Geboortes en Sterftes ongrondwetlik is, wat in effek ‘n laer hof se uitspraak handhaaf. Die forum se president, Marothi Mashashane, sê al wat die uitspraak gedoen het, was om te verklaar dat daar geen verpligting op egpare is om vanne te verander nie:

ENG MarothionNotConfused