# Die DA in Johannesburg het ‘n skriftelike versoek aan die burgemeester, Dada Morero, gerig om krane by die Poseidon Primary School in Ennerdale weer oop te draai. Dit volg nadat Johannesburg Water die watertoevoer na die skool afgesny het weens wanbetaling. Ouers van leerders sê hul kinders doen al meer as ‘n maand infeksies op weens ‘n gebrek aan water by die skool. Chris Avant-Smith van die DA sê leerders word gestraf vir die ANC-geleide koalisie se versuim om fondse vir infrastruktuuropgraderings toe te ken:
DA eis die Johannesburgse burgemeester moet watertoevoer na Poseidon Primary School herstel [KLANK]
ENG ChrisonTaps