Skip to content

Jong kontrakteurs aangemoedig om aansoek te doen vir Wes-Kaapse kontrakteurs-opleidingsprogram [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap doen ʼn beroep op jong kontrakteurs om aansoek te doen vir die Uitgebreide Openbarewerkeprogram se opleidingsprogram vir kontrakteursontwikkeling. Die projek is daarop gemik om kontrakteurs toe te rus met kennis en vaardighede deur opleiding wat tot bemagtiging en volhoubare sakeondernemings lei. Die sluitingsdatum vir aansoeke is Vrydag. Dirk Wessels van die DA sê dis ʼn geakkrediteerde program wat agt maande duur:

AFR WesselsOnProgram