# Die Stad Tshwane doen ‘n beroep op ontwikkelaars en grondeienaars om te voldoen aan die voorskrifte van die Nasionale Bouregulasies en die Wet op Boustandaarde. As gevolg van sy finansiële probleme het die metro beperkte hulpbronne om onwettige eiendomsontwikkelings in die munisipaliteit te hanteer. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê onwettige ontwikkelings ondermyn die beleggings van grondeienaars wat regulasies gehoorsaam:
Tshwane maan eiendomseienaars om aan die Wet op Nasionale Bouregulasies te voldoen [KLANK]
ENG SarahBuildingAct