# Die GOOD-party sê as die Wes-Kaapse regering voortgaan om informele nedersettings teen sy huidige tempo op te gradeer, sal dit een-duisend- 274 jaar neem om waardige lewensomstandighede vir alle inwoners te bied. Die LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, het onthul dat sy departement een informele nedersetting vir opgradering in die 2024/2025-boekjaar geteiken het, en die teiken is bereik. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die opgradering van een informele nedersetting per jaar is ‘n skandelike rekord:
GOOD looi die Wes-Kaapse regering vir opgradering van een informele nedersetting per jaar [KLANK]
ENG BrettonEliminate