Skip to content

Rugby: Franse flank Berthoumieu vir 12 wedstryde geskors na sy ‘n Ierse teenstander byt

# Rugby: Die Franse flank Axelle Berthoumieu is vir 12 wedstryde geskors na sy ‘n Ierse teenstander, Aiofe Wafer, gebyt het tydens Sondag se kwarteindstryd van die Vroue-Wêreldbekertoernooi in Exeter, Engeland. Die 25-jarige het erken sy het ‘n rooikaart-oortreding begaan, maar gaan teen die lengte van die skorsing. Die skorsing beteken Berthoumieu is uit vir die res van die toernooi, insluitend Saterdag se halfeindstryd teen Engeland, en vir tien klubwedstryde tot Maart. Haar appèlaansoek word vandag aangehoor.