# Die FBI-direkteur, Kash Patel, sê DNS-bewyse wat ondersoekers gevind het, verbind die man wat beskuldig word van die moord op die konserwatiewe aktivis, Charlie Kirk, met die voorval. Die 22-jarige Tyler Robinson is gearresteer nadat hy Kirk na bewering Woensdag by die Utah Valley University doodgeskiet het. Patel het aan Fox News gesê die geweer wat gebruik is om Kirk te vermoor, word tans ondersoek by die federale laboratoriums vir alkohol, tabak, vuurwapens en plofstof in Maryland:
FBI-direkteur sê DNS-bewyse verbind verdagte met moord op Charlie Kirk [KLANK]
ENG PatelOnEvidence