# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, sê die na-skoolse onderwysstelsel is gereed vir ‘n gladde begin van die volgende akademiese jaar. Hy het op ‘n nuuskonferensie gepraat oor die gereedheid vir die 2026- akademiese jaar. Manamela sê universiteite, kolleges vir Tegniese en Beroeps-onderwys en -opleiding en gemeenskapkolleges sal volgens skedule heropen en meer as 900-duisend studente landswyd huisves. Hy sê 235-duisend eerstejaars-plekke in universiteite en meer as 170-duisend kollege-geleenthede is bevestig:
Minister van Hoër Onderwys beloof gladde begin vir 2026-akademiese jaar [KLANK]
ENG ManamelaOnReadiness