Skip to content

UDM herbevestig verbintenis tot versterking van demokrasie in SA [KLANK]

# Die UDM sê die demokratiese waardes wat in die Grondwet vervat is, is steeds die rigtingwyser vir Suid-Afrika om ʼn regverdige samelewing te bou. Dis vandag Internasionale Dag van Demokrasie wat geleentheid bied om die stand van demokrasie in die wêreld te hersien. Zandile Phiri van die UDM sê die dag herinner die wêreld aan die beginsels van vryheid, gelykheid, menswaardigheid en aanspreeklikheid, wat die grondslag van demokratiese samelewings is:

ENG ZandileonDemocracy