Skip to content

Wes-Kaap se departement van infrastruktuur besig met verifikasieproses van begunstigdes vir behuising [KLANK]

# Die Wes-Kaap se LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê die verifikasieproses vir begunstigdes van behuising bied aan inwoners wat reeds op die databasis vir behuising is, die geleentheid om hul registrasie na te gaan. Die departement het die naweek ‘n suksesvolle verifikasieveldtog vir dié begunstigdes in die Stad Kaapstad se Subraad 14-gebied gehou. Simmers sê Subraad 14 bestaan ​​uit sewe wyke, en sluit Amandelsig, Kuilsrivier, Blackheath, Eersterivier en Mfuleni in:

AFR SimmersOnHousing