Skip to content

VF Plus sê Ekurhuleni se openbare deelnameproses oor tariewe is net vertoon [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê die ANC/EFF-geleide Ekurhuleni-metro se sogenaamde openbare deelnameproses oor voorgestelde elektrisiteitstariewe vir die 2025/2026-boekjaar is net vertoon. Jennifer Glover van die party sê volgens die kennisgewing oor openbare vergaderings is daar slegs drie: by die Boksburg-burgersentrum, die Rabasotho-saal in Thembisa en die KwaThema-gemeenskapsentrum. Sy sê dit dwing inwoners van gebiede soos Germiston, Alberton en Thokoza om lang, dikwels ontoeganklike afstande af te lê om hierdie vergaderings by te woon:

AFR JenniferonPowerTarriffs