# Die Stad Tshwane sê hy het die opknapping van die C De Wet- en Midtown-gebou in Pretoria afgehandel. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê die Centurion Old Cafeteria and Bitts is ook byna voltooi en opknappingswerk aan die Stadsaal begin binne die volgende paar maande. Morodi sê hulle maak die metro se eiendomsboeke skoon en herstel orde in die hart van Tshwane:
Tshwane voltooi kantoor-opknapping vir werknemers en spaar koste [KLANK]
ENG KholofeloonRefurbishments