# RISE Mzansi sê hy is gereed om ‘n gemeenskap te bou waar dienste soos vullisverwydering, water en sanitasie regoor die land gelewer word. Woordvoerder van RISE Mzansi, Mabine Seabe sê, sonder funksionele munisipaliteite, kan Suid-Afrikaners vergeet om ‘n funksionele Suid-Afrika te bou. Hy sê elke huishouding, onderneming en burger, funksioneer in ‘n munisipaliteit en het die dienste van daardie munispaliteit nodig om met waardigheid te lewe of ‘n suksesvolle onderneming te bedryf:
RISE Mzansi is reg om ‘n gemeenskap te bou waar dienste gelewer word [KLANK]
ENG MabineonDelivered