Skip to content

Diensverskaffer aangestel om befondsingmodel vir SABC te ontwikkel [KLANK]

# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi, het bevestig die department het die BMIT Knowledge Group aangestel om ‘n befondsingmodel vir die SABC te ontwikkel. Malatsi sê BMIT is ‘n bekende Suid-Afrikaanse IKT-navorsings- en adviesfirma met ‘n bewese rekord van ekonomiese modellering, markanalise in die uitsaaiwese, en regulatoriese beleidsondersteuning:

ENG MalatsionSABCFundingModel