Skip to content

Mbalula sê Pravin Gordhan was ‘n lewenslange aktivis en ‘n merkwaardige leier [KLANK]

# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sê die ontslape Pravin Gordhan verpersoonlik die tydlose waardes wat die revolusionêre beweging oor die laaste 113 jaar van sy bestaan gevorm en gedefinieer het. Mbalula het ‘n huldeblyk namens die ANC by ‘n gedenkdiens vir Gordhan gelewer. Hy sê Gordhan se rol in die bevrydingstryd, demokratiese oorgang en die na-apartheid-regering maak hom een van die merkwaardige leiers van ons tyd:

ENG MbalulaonGordhan