# Die DA in Noordwes sê president Cyril Ramaphosa se oproep vir dringende optrede om regeringsmislukkings in die provinsie te beëindig, kom heeltemal te laat vir die duisende wat reeds jare lank onder ANC-wanbestuur ly. Leon Basson van die DA sê die president se uitsprake oor Spesiale Ekonomiese Sones, regulatoriese hervorming en infrastruktuur, is nie nuwe beloftes nie. Hy sê wat nuut is, is die publiek se groeiende weerstand teen die ANC se leë retoriek:
DA sê Ramaphosa se woorde kom te laat vir die mense van Noordwes [KLANK]
AFR LeononRamaphosa