# Die Nasionale Departement van Vervoer het die langverwagte Nasionale Wysigingswet op Landvervoer en die Gewysigde Regulasies vir instelling in die Staatskoerant gepubliseer. Die departement se woordvoerder, Collen Msibi, sê die Wet stel ‘n vereiste vir e-taxi openbare vervoeroperateurs om bedryfslisensies te hê. Hy sê app-maatskappye moet registreer en voldoen aan maatskappywette in Suid-Afrika onder die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens:
Vervoerdepartement wysig Vervoerwet om e-taxis as bykomende keuse in te stel [KLANK]
ENG CollenonE-hailing