Skip to content

DA sê minister Motshekga het haarself weerspreek oor troepefonds van R813-miljoen [KLANK]

# Die DA sê die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, het haarself en die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag weerspreek oor die troepefonds van 813-miljoen-rand. Nicholas Gotsell van die party sê in haar jongste skriftelike antwoord op ‘n parlementêre vraag het sy ook haarself en die SANW-topleiers weerspreek oor die sukkelende departement se finansiële wanbestuurskrisis:

AFR NicholasonContradicted