# Krieket: Phil Salt se rekordtelling van 141 nie uit, het die grondslag gelê vir Engeland se rekordtelling van 304 vir twee, wat meer as voldoende was vir ‘n oorwinning met 146 lopies teen Suid-Afrika in die tweede T20 op Old Trafford in Manchester gisteraand. Salt se honderdtal het gekom van slegs 39 balle met ‘n magdom rekords wat verbeter is toe die tuisspan Suid-Afrika se aanval aan aan flarde geskeur het nadat hulle gevra is om eerste te kolf. Die derde en beslissende kragmeting vind môre op Trent Bridge in Nottingham plaas.
Krieket: Engeland maak reeks gelyk in ‘n skouspelagtige wedstryd teen Proteas