Skip to content

Rugby: Cheetahs maak een verandering aan opdrafspan vir Curriebeker-halfeindstryd teen Griekwas

# Rugby: Die Cheetahs se afrigter, Frans Steyn, het een verandering aan sy opdrafspan aangebring vir vandag se Curriebeker-halfeindstryd teen Griekwas in Kimberley. Clayton Blommetjies skuif van heelagter na losskakel nadat Franco Smith beseer is. Michael Annies dra die nommer 15-trui en Ali Mgijima sit op die bank. Steyn sê hy’s trots op sy manne vir die manier waarop hulle geveg het om die halfeind te haal. Kaptein Victor Sekekete sê hulle besef hulle sal alles moet uithaal. Afskop is vanaand kwart oor sewe.