# Die DA het kommer uitgespreek oor die gebrek aan vordering in die saak teen die geskorste uitvoerende hoof van die Onafhanklike Ontwikkelingstrust, Tebogo Malaka. Die party sê dit is kommerwekkend dat ten spyte van bewerings van korrupsie en ‘n poging om ondersoekende joernalis Pieter-Louis Myburgh met 60-duisend-rand om te koop, Malaka nog nie gearresteer is nie. Edwin Macrae Bath van die DA sê ‘n strafsaak is verlede maand geopen, maar die polisie het nog geen nuwe inligting vrygestel nie:
DA wil weet hoekom geskorste hoof van IDT, Tebogo Malaka, nog nie gearresteer is nie [KLANK]
ENG BathOnNoArrest