# Die DA sê adjunkpresident, Paul Mashatile, het geen berou getoon oor sy versuim om ‘n volledige belangeverklaring aan die Nasionale Raad van Provinsies te voorsien nie, ten spyte van ‘n boete deur die Parlement se Gesamentlike Etiekkomitee. Die DA-lid, Dennis Ryder, sê ten spyte van die skulderkenning toe hy die boete betaal het, skram die adjunkpresident weg van die saak en toon geen berou nie:
DA sê Mashatile toon geen berou oor belangeverklaring nie [KLANK]
ENG DennisonDeputyPresident