# Die GOOD-party sê die onlangse toename in bendeverwante misdade in die Wes-Kaap het daartoe gelei dat die polisie erken hulle het nie ‘n werkbare plan om dit te beëindig nie. Die Global Initiative Against Transnational Crime het verlede week sy kwartaallikse Western Cape Gang Monitor gepubliseer. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê dit wys die getal sterftes het meer as verdubbel van 422 in 2020 tot 872 verlede jaar, met ‘n volgehoue styging in die eerste kwartaal vanjaar:
GOOD-party sê wetstoepassing alleen sal nie bendebedrywighede in Wes-Kaap beëindig nie [KLANK]
ENG BrettonGangsterism