Skip to content

DA Gauteng vra beter beskerming vir kinders by skool [KLANK]

# Die DA versoek die Onderwysdepartement van Gauteng om streng veiligheidmaatreels en die gereelde deursoek van skole in te stel om seker te maak leerders bring nie wapens, dwelms en onwettige middele skool toe nie. Dit volg nadat agt leerders van die Khomani Primary School in Diepkloof, Soweto, na bewering deur ‘n medeleerling in Graad 7 bedwelm is en deur ‘n volwassene verkrag is. Sergio Isa Dos Santos van die DA die afgryslike voorval is ‘n verpletterende mislukking om kinders te beskerm:

ENG DoSantosOnSchoolProtection