# Die Tshwane-polisie het gister 359 verdagtes in Garsfontein en Boschkop vasgetrek tydens Operasie Shanela. Hulle oortredings sluit in moord, poging tot moord, verkragting en aanranding. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 65 onwettige buitelanders is ook aangekeer en aan immigrasie-owerhede oorhandig:
Meer as 300 verdagtes vasgetrek tydens Operasie Shanela in Tshwane [KLANK]
AFR Johanon300Suspects