Skip to content

Tshwane stadsraad keur strategiese distrikplan vir varsproduktemark goed [KLANK]

# Die stadsraad van die Stad Tshwane het die strategiese distriksplan vir die Tshwane Varsproduktemark en omliggende omgewing goedgekeur. Dit sluit huise en gemengde gebruiksontwikkelings in. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê die uitbrei en opknap van die middestad van Pretoria sal die metro toelaat om selfs meer tot ekonomiese groei en werkskepping in die gebied by te dra:

ENG SarahonApproves