# Die Vryheidsfront Plus sê Ekurhuleni se burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Jongizizwe Dlabathi, het erken die aankondiging vir ‘n beplande openbare vergadering oor munisipale tariewe op 13 September is verkeerdelik uitgestuur. Dit beteken die vergadering kan nie as ‘n wettige openbare deelnameproses beskou word nie. Jennifer Glovers van die VF Plus sê sonder ‘n wettige en deursigtige proses is enige tariefverhoging, insluitend koste van elektrisiteit en netwerktoegang, nie afdwingbaar nie:
VF Plus eis deursigtigheid oor Ekurhuleni tariefdeelnameproses [KLANK]
AFR GloversOntarriff