# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, verwelkom die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, se bereidwilligheid om ondersoekmagte na die metropolisie en wetstoepassing uit te brei. Die metro veg vir ʼn mate van regstreekse beheer oor die polisie, met groter vermoë om beleid en aanspreeklikheid te bepaal. Hill-Lewis sê met die oproep vir die afwenteling van sekere wetstoepassingsmagte wil die metro meer magte kry vir munisipale polisielede:
Kaapstadse burgemeester verwelkom Cachalia se gewilligheid oor afwenteling van polisiemagte [KLANK]
ENG GeordinonPoliceMinister