# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, verwelkom die Wes-Kaapse Hooggeregshof se uitspraak dat die polisieklopjag op die kantore van twee burgemeesterskomiteelede onregmatig en ongrondwetlik was. In Januarie het 39 polisiebeamptes op JP Smith en Xanthea Limberg se kantore toegesak ná die ontleding van drie swart boeke wat verband hou met die vermeende bendebaas, Ralph Stanfield. Hill-Lewis sê die klopjag is duidelik op vals gronde uitgevoer:
Kaapstad-burgemeester verwelkom hofbeslissing oor klopjag op Smith en Limberg [KLANK]
ENG GeordinonDecraration