# Die EFF sê hy ondersteun die Wysigingswetsontwerp op Immigrasie omdat alle mense se regte beskerm moet word, ongeag hul immigrasiestatus. Die Wetsontwerp wat onder meer sal verseker dat buitelanders wat aangehou word betyds geregtelike hersiening en regsbeskerming ontvang, is gister in die Nasionale Vergadering bekragtig. Suzan Thembekwayo van die EFF sê die regering het versuim om grense te beskerm, die Grensbestuursowerheid voldoende te befonds en onwettige migrante teen werkgewers se uitbuiting te beskerm:
EFF vra dat immigrante menslik, wetlik en regverdig behandel word [KLANK]
ENG ThembekwayoOnHumanRights