# Die DA verwelkom die Nasionale Vergadering se bekragtiging van die Wysigingswetsontwerp op Immigrasie en sê dit versterk afdwinging terwyl dit regte beskerm. Die wetsontwerp sit duidelike reëls uiteen vir aanhouding, landdros-toesig en kinderbeskerming om regverdigheid en aanspreeklikheid te verseker. Adrian Roos van die DA sê die land se immigrasiestelsel is jare lank bedryf met skuiwergate wat landsburgers en kwesbare migrante in gevaar gestel:
DA sê die Wysigingswet op Immigrasie sal skuiwergate toemaak en toepassing verbeter [KLANK]
ENG RoosOnImmigrationBill