# Die Stad Kaapstad doen ‘n beroep op inwoners van Khayelitsha en Philippi om kommentaar te lewer oor die voorgestelde uitbreiding van die MyCiTi-bushaltes. Inwoners kan tot 29 September hul terugvoer gee, met tydelike haltes wat gebruik sal word tot die permanente infrastruktuur gereed is. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit, Rob Quintas, sê die stad waardeer pendelaarsinsette om veilige, betroubare en gerieflike openbare vervoer op die metro-suidoos-deurgang te verseker:
Stad Kaapstad vra inwoners van Khayelitsha en Philippi se kommentaar oor voorgestelde MyCiTi-bushaltes [KLANK]
ENG QuintasOnBusStops