# Adjunkpresident Paul Mashatile sê gekoördineerde pogings tussen nasionale, provinsiale en plaaslike regering is die sleutel tot die verbetering van dienslewering. Mashatile het geantwoord op vrae in die Nasionale Raad van Provinsies, en verwys na die veldtog vir skoon stede en dorpe om skoner, veiliger en meer inklusiewe ruimtes te bevorder. Hy voeg by ingypings by sukkelende munisipaliteite, insluitend opleiding en onderhoude vir burgemeesters en amptenare, sal help om verantwoordbaarheid te verseker en te sorg dat noodsaaklike dienste gemeenskappe doeltreffend kan bereik:
Mashatile sê gekoördineerde nasionale, provinsiale en plaaslike regering is die sleutel tot doeltreffende dienslewering [KLANK]
ENG MashatileOnDelivery