Skip to content

Menseregte-prokureurs veroordeel Lesufi se dreigemente om informele nedersettings af te breek

# Menseregte-prokureurs het die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, se dreigement om informele nedersettings om middernag af te breek veroordeel. Die groep sê sy opmerkings igonoreer ‘n beslissing van die Appèlhof wat in 2024 bepaal het dat strukture nie nie sonder ‘n hofbevel afgebreek mag word nie. Hulle beklemtoon dat die Wet op Onwettige Grondbesetting regterlike oorsig vereis om inwoners teen onwettige uitsettings te beskerm. Die organisasie vra dat Lesufi moet seker maak dat alle optrede volgens die wet geskied, en grondwetlike demokrasie handhaaf.