# Die Johannesburgse Metropolisie sal verkeer bestuur en die veiligheid van die publiek verseker wanneer Lilian Ngoyistraat vandag heropen. Na Fase 1 van die padrehabilitasie, sal die straat tussen Loveday- en Endstrate as ‘n eenrigtingstraat na die ooste bedryf word. Woordvoerder van die JMPD, Xolani Fihla, sê beamptes sal by belangrike kruisings aan diens wees om verkeer te bestuur, verordeninge toe te pas, en motoriste en voetgangers te help. Padgebuikers word aangemoedig om die nuwe verkeersuitleg te gehoorsaam:
JMPD sal verkeer bestuur met die heropening van Lilian Ngoyistraat [SOUND]
ENG-FihlaOnLilianNgoyi