# Die Gautengse Departement van Onderwys het ‘n studente-onderwyser by Sunward Park High School in Boksburg wat deur die beheerliggaam aangestel is, ontslaan ná bewerings van seksuele aanranding en die verbale mishandeling van vroulike leerders. Die opvoeder, wat in Augustus geskors is, is skuldig bevind aan wangedrag en in absentia tydens ‘n dissiplinêre verhoor afgedank. Die woordvoerder, Steve Mabona, sê LUR Matome Chiloane veroordeel sy optrede en sê skole moet veilige ruimtes bly:
Sunward Park High-onderwyser afgedank weens bewerings van seksuele aanranding [KLANK]
ENG-MabonaOnEducator