# Die DA sê die groeiende aantal meisies onder 16 wat in Suid-Afrika swanger is en geboorte gee, is uiters ontstellend. Die DA-lid, Alexandra Abrahams, sê in die Oos-Kaap was daar vanaf April tot Julie vanjaar ‘n verbysterende getal van 117 meisies tussen 10 en 14 jaar wat geboorte gegee het. Sy sê die hantering van geslagsgeweld begin by die beskerming van meisies teen ouer mans wat hulle seksueel mishandel:
DA begin met nasionale ondersoek na swangerskap-pandemie onder kinders [KLANK]
ENG AlexandraonPandemic