Skip to content

Forum verwelkom heropening van ondersoek na Steve Biko se dood [KLANK]

# Forum for South Africa het die Nasionale Vervolgingsgesag se besluit verwelkom om die ondersoek na die dood van die anti-apartheidsaktivis Steve Biko te heropen. Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het die NVG se versoek goedgekeur, met die steun van die Biko-familie se regspan. Biko het 48-jaar gelede onder geheimsinnige omstandighede in polisie-aanhouding gesterf. Die leier van die forum, Tebogo Mashilompane, sê dis ‘n belangrike stap in die rigting van waarheid, geregtigheid en toerekenbaarheid:

ENG TebogoonSteveBiko