# Katar se eerste minister, Mohammed bin Abdulrahman bin Jassim al-Thani, glo Israel se aanval Dinsdag op Doha het alle hoop vernietig vir die ooblywende gyselaars. Die lugaanval het senior Hamas-leiers geteiken en vyf is dood. Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, sê die aanval was geregverdig want dit was gemik teen wat hy noem die terroriste wat die Hamas-geleide aanvalle op 7 Oktober 2023 beplan het. Al-Thani het die aanval in ʼn onderhoud met CNN as staatsterreur beskryf:
Katar se eerste minister sê Israelse lugaanval het alle hoop vir gyselaars in Gaza vernietig [KLANK]
ENG ThaniOnIsraelOnAttack