# Die GOOD-Party doen ‘n beroep op die regering om dadelik weg te doen met alle grense van vooraf-kwalifikasies om toegang tot die toelaag vir die verligting van Maatskaplike Nood te kry. Die party sê die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap gaan voort om uitbetalings, selfs aan goedgekeurde bevoordeeldes, te doen weens tegniese struikelblokke soos onbevestigde bankbesonderhede of uitstaande bewys van identiteit. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, sê maatskaplike bystand moet ontwerp word om mense gou re bereik en nie weens burokratiese rompslomp uit te sluit nie:
GOOD eis wegdoen van hindernisse na toelaag vir verligting van Maatskaplike Nood [KLANK]
ENG BrettonGrantAccess