Skip to content

DA sê beloofde Wetsontwerp op die Beskerming van Fluitjieblasers moet onmiddellik voorgelê word [KLANK]

# Die DA doen ʼn beroep op die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, om sonder versuim die langverwagte Wetsontwerp op die Beskerming van Fluitjieblasers in die Parlement ter tafel te lê. Glynnis Breytenbach van die party sê die wrede moord op Bouwer van Niekerk, wat by sy regsfirma doodgeskiet is terwyl hy korrupsie sou ontbloot, bevestig Suid-Afrika is nou ʼn mafiastaat. Sy sê die DA gaan nie toelaat dat die wetsontwerp onder eindelose vertragings begrawe word nie:

AFR BreytenbachOnWhistleblower