# Die konserwatiewe politieke aktivis en medestigter van Turning Point USA, Charlie Kirk, is tydens ʼn geleentheid by die Utah Valley University doodgeskiet. Die 31-jarige Kirk wat ook ʼn bondgenoot van president Donald Trump was, het buitelug-debatte op kampusse reg oor Amerika gehou met temas soos transgender-identiteit, klimaatsverandering, geloof en gesinswaardes. Trump sê dis ʼn donker oomblik in Amerika, want Kirk was ʼn martelaar vir waarheid en vryheid:
Bekende konserwatiewe aktivis en Trump-bondgenoot, Charlie Kirk, in Utah doodgeskiet [KLANK]
ENG TrumpOnKirk