Skip to content

Tshwane sê waterstelsels verswak as gevolg van hoë verbruik [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê verskeie waterstelsels in sekere dele van die stad verswak namate die wateraanvraag gedurende hierdie tydperk toeneem. Die Tshwane-woordvoerder, Lindela Mashigo, sê reservoirs en waterbronne kom onder aansienlike druk, wat dit noodsaaklik maak vir almal om hierdie kosbare hulpbron te bewaar. Hy sê om die risiko van leë reservoirs te bekamp, word inwoners aangemoedig om water verantwoordelik en spaarsamig te gebruik:

ENG LindelaonWaterSystem